2001 Annual Report
133 Downloads
H ierdie verslag oor die bestuur va n die Universiteit Stellenbosch in
2001 geskied aan die hand va n die voorskrifte va n die Departement van Onderwys se handleiding va n Desember 200 1, behalwe vir die afwyking dat daar met 'n gesamentlike versl ag van die Raadsvoorsitter en die Rektor en Visekanselier volstaan word. Dit word gedoen om onnodige duplisering te voorkom. Dit is ook belangrik om daarop te wys dat die inhoud wat deur die hand Ieiding ve reis word, net 'n dee l van die bree rUS-prent skets.
Die Raad svoorsitter wil ve rm eld dat sowat 90% va n die lede in die verslagjaar al ses vergaderings van die Universiteitsraad bygewoon het.
| File Name: | US Jaarverslag 2001.pdf |
| File Size: | 24.62 MB |
| File Type: | application/pdf |
| Hits: | 478 Hits |
| Download: | 133 times |
| Created Date: | 09-30-2024 |
| Last Updated Date: | 11-25-2024 |